• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Prysuitdeling 2018 – SA Atlete:
Vlnr:
Rojandi Coetzee
Mia Steenkamp

– – –

Prysuitdeling 2018 – Junior en Senior Atlete:
Vlnr:
Jenay Williams (Junior dogter)
Bontle Nyalungu (Senior Seun)
Mia Steenkamp (Senior Dogter)
Morne van Wyk (Junior Seun)

– – –

Atletiek 2018 – SA Atletiek Champs:

– – –

Atletiek 2018 – Mpumalanga Atletiek Champs:

– – –

Interlaer 2018:

– – –

Atletiek 2018:

– – –

Interlaer 2017:

Ons het ‘n uitstekende seisoen gehad!
24 Laerskool Lydenburg atlete kwalifiseer vir die Mpumalanga Atletiek Kampioenskappe.
2 Atlete dring deur na die Suid Afrikaanse Kampioenskappe.
Tydens die Laeveld Interlaer behaal Laerskool Lydenburg ‘n 2e plek