• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Laerskool Lydenburg spog met ‘n personeel van 60 gekwalifiseerde onderwysers. Elkeen het ‘n passie vir die onderwys en ‘n hart vir die ontwikkeling van elke kind in ons skool.