• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow

09 Jul

Ek’s ongelooflik trots om te sê ek was in Laerskool Lydenburg, ‘n skool met uitstekende onderwysers en gemeenskap. Dis altyd lekker om oor die muur te loer en te sien hoe die skool elke jaar ‘n bietjie meer groei en ontwikkel. Nou dat ek my eie kinders het in ‘n groot stad soos Los Angeles, besef ek hoe gelukkig ons was met die klein gemeenskap en ‘n wye keuse van sport en kultuur onder een dak. Laerskool Lydenburg is wonderlike plek vir ‘n kind om sy eie potensiaal te kan ontdek.

Emmy winning creative director for film and television. For the past twelve years, she has led creative teams working in physical and digital playgrounds across lifestyle, entertainment, and technology with the following brands: Apple, Disney, Discovery Channel, BET network, Facebook, National Geographic, Universal Studios, Cartoon Network amongst others.

In 2016 she won an Emmy for Best Art Direction in Graphic design on a documentary for National Geographic called “Future Cats”

She’s currently the co-owner a Creative Technology Agency in Los Angeles, called Martian & Sons. www.martianandsons.com and www.Elizabethsteinberg.com