• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow

07 Jul


Dis eers nou dat mens volwasse is, dat jy besef hoe bevoorreg ons was om Laerskool Lydenburg deel van ons jong lewens te kon hê. ’n Trotse skool wie se onderwysers, mede-leerlinge, skoolgronde en aktiwiteite ek nog steeds na 24 jaar onthou en koester.

547 Comments

Leave a Comment