• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
BELEID RAKENDE ALGEMENE NETHEID VIR JUWELE

  • SEUNS

    1. GEEN juwele
    2. Slegs ‘Medic Alert’ armband
    3. Indien ‘n leerder volhou om enige juwele wat nie aan die skoolreëls voldoen nie te dra, sal dit vir die res van die jaar ingeneem word
  • DOGTERS

    1. Slegs EEN seëlring word aan ring/middelvingertoegelaat
    2. Oorkrabbers: slegs klein silwer/goue knoppies met slegs diamante – geen ander gekleurde stene nie.
    3. Slegs klein silwer/goue ringetjies
    4. Geen oorkrabbers in oorskulp nie
    5. Geen naeltjie-, neus-, tong-, toon of enige ander ringe toegelaat nie
    6. Geen armband behalwe ‘Medic Alert’
    7. Indien ‘n leerder volhou om enige juwele wat nie aan die skoolreëls voldoen nie te dra, sal dit vir die res van die jaar ingeneem word.