• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Prysuitdeling 2018 – Mpumalanga Titans Span/Team:

Bo Na Onder:
Kamogelo Sebopela
Angelo Cloete
Jaiden Koetzee

– – –

Prysuitdeling 2018 – Beste Speler vir Elke Ouderdom:

Agter – Vlnr:
Wean Kruger (9jr)
Keanu AJ van Deventer (11jr)

Voor – Vlnr:
Angelo Cloete (12jr)
Kamogelo Sebopela (13jr)

– – –

2018: Laerskool Lydenburg het ‘n krieketkliniek op ons eie velde aangebied, ‘n geleentheid van hoogstaande gehalte.