• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Laerskool Lydenburg hou elke 2 jaar konsert.  Dis ‘n reuse projek wat massadeelname vereis.  Elkeen kry die geleentheid om dan te skyn.

– – –

Prysuitdeling 2017 – BESTE REDAKSIE:

Senior Redaksielid van die jaar: Liane Hanekom
Junior Redaksielid van die jaar: Divan Muller

– – –