• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow

08 Jul

Laerskool Lydenburg was die begin van die grootste suksesse in my lewe.  Dis hier waar ek lewensvriende gemaak het. My groot liefde vir rugby het begin met die rugby wat ons tydens pouses en voor skool gespeel.  Dit was die oorsaak van baie hemde sonder knope en ‘n gebreekte toon maar dit is van my beste herineringe.

Laerskool Lydenburg het my geleer dat mens altyd die meeste van jou geleenthede moet maak want daar is nie noodwendig so baie nie.  As mens wel n kans kry moet jy dit gebruik.

Leave a Comment