Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Prysuitdeling 2019 – Mpumalanga Netbalspan:

 Vlnr:
Cecilia Niemand, Elandri Els, Desirée Taljaard

– – –

Prysuitdeling 2019 – Beste Spelers van die Jaar:

 Vlnr:
Jani van Wyk (O/9), Mekylie Niemand (O/10), Johané Swanepoel (O/13), Elandri Els (Netbalspeelster van die jaar), Jaline Viljoen (O/12), Jodi Badenhorst (O/11)

– – –

Super 8 – 2018:

Die 2018 Super 8 netbaltoernooi het op Polokwane plaasgevind waar Laerskool Lydenburg se netbal uitgeblink het en algeheel 2de eindig.

– – –

Netball 2018 – Tournament at Sun City:

– – –

Mini Netbal