Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow

03 Sep

Geagte Ouers

1. DAGROOSTER: 7 – 11 SEPTEMBER

2. SKOOLGELD
Ouers word versoek om steeds skoolfonds te betaal. Die skool het steeds vaste uitgawes en ons wil nie graag onderwysers verloor en klasse groter maak nie. Dankie vir u begrip en samewerking.

3. LEESWEEK
Baie dankie aan al die ouers en leerders wat moeite gedoen het om die LEESWEEK ‘n groot sukses te maak. Ons het groot boekepret gehad!

Laerskoolgroete

CORNELUS LEMMER
HOOF