Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Prysuitdeling 2019 – Beste Redenaar in elke graad:
 

Agter – Vlnr:
Jaline Viljoen, Liebke Niemand, Christi van Wyk, Zanter van Wyk, Isak Niemann, Ewan Fritz

Voor – Vlnr:
Irene Verster, Trizaan van Wyk, Karen Coetzee, Justin Lubbe, Paul Grobler, Erik Kleynhans

Awesig:
Ina-Méri Burger

– – –

Prysuitdeling 2019 – Redenaar van die jaar:
 
Ava Couvaras

 

– – –

2017: Laerskool Lydenburg se kinders presteer by die Departement se Spelling Bee and Reading Competition.

Jaarliks neem ons groot praters deel aan die ATKV redenaarskompetisie waar hulle goed presteer. Laerskool Lydenburg neem deel aan die Radikale Redenaars om ons Engelse maats ook die geleentheid te gee om hul sê te sê.