• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
Prysuitdeling 2018 – Top Spelers:

Agter:
Milan Sephton

Middel – Vlnr:
Annicka Naude
Marja Harholdt

Voor – Vlnr:
Ettiene Grobler
Msei Herholdt

– – –

Ons skaakspelers presteer elkeen op eie gebied:

Ons top speler neem deel aan die SA junior geslote kampioenskap, sy kwalifiseer ook vir die Afrika Jeug Kampioenskappe.