Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow

GRAAD 2 SKOOL BENODIGHEDE 2020

SKRYFBEHOEFTES:

Die volgende skryfbehoeftes word per KWARTAAL aangekoop en klas toe gestuur in ‘n plastiek koevert. Die koevert en al die skryfbehoeftes moet duidelik gemerk wees. Juffrou hou dit in die klas en aan die einde van elke kwartaal word die koevert huis toe gestuur sodat Mamma/Pappa dit weer kan aanvul.

ANDER BENODIGHEDE:

  • 2 Pak lekkers
  • 1 Boks snesies per kwartaal
  • 1 Houertjie vloeibare hand seep per jaar
  • 1 Standaard stoelsakkie (45 cm breed en 42 cm lank)
  • 4 -A4- Plastiese koeverte (toevou koeverte) of lap sakkies met “zip”
  • 1 Pak kleurpapier (pak van 100)
  • 5 Ierse lyn boeke (72 bladsye – dun lyne 5mm)
  • 1 Hardeband swart blokkies boek 192 bl
  • 1 Pakkie speelkaarte
  • R150 vir kunsprojekte deur die jaar (Valenteins, moeders en vadersdag, kersfees)

Let wel: Ons wil graag hê elke vak se boek moet dieselfde lyk, ons vra dus dat as julle oortrek papier koop hou asseblief in gedagte dat julle die volgende kleure gaan benodig vir oortrek :

  • blou (2 boeke), groen (2 boeke), rooi, oranje, geel

ALLES MOET ASSEBLIEF DUIDELIK GEMERK WEES! 

 

– – –

 

GRADE 2 List of requirements 2020

STATIONERY:
The following stationery to be purchased and to be in a plastic envelope. It will be sent home at the end of every term, in order to be filled up wherever necessary. Ensure that all items are clearly marked with your child’s name.
Your teacher will keep it safely in the classroom.

OTHERS:

  • 2 Pack of sweets
  • 1 Box of tissues per term
  • 1 Liquid soap
  • 1 Pack wet wipes (Girls)
  • 1 Chair bag (45 cm x 42 cm)
  • 4 A4- Plastic envelopes or A4 bag with zip
  • 1 x pack coloured paper (80gr- 100 sheets)
  • 5 Irish lines books (72 pages)
  • 1 Hardcover quad book 192 pages
  • 1 Packet of cards
  • R150 for art projects ( Valentines day, mothers fathersday, Christmas)

Do not cover the books before hand.

ENSURE THAT ALL ITEMS ARE CLEARLY MARKED!