Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow

GRAAD 7 BENODIGDHEDE 2020

Skryfbehoeftes: BAIE BELANGRIK

  • Highlighters – verskillende kleure
  • Kleurpenne
  • Gom
  • Skêr
  • Blou penne
  • Grys potlode
  • Liniaal
  • Pennesakkie om skryfbehoeftes in te sit.
  • 1 x Groot boks pleisters

Aanbeveling:
Koop verskillende kleure seilsakkies / koeverte waarin hul, hul skrifte en handboeke vir elke vak afsonderlik kan pak. ( Dan is alles mooi bymekaar en word die boeke ook nie beskadig nie.)

– – –

 

GRADE 7 STATIONERY FOR 2020

Stationary – VERY IMPORTANT:

  • Highlighters – different colours
  • Colour pens
  • Pritt
  • Blue pens
  • Grey pencils
  • Ruler 30cm
  • Scissors
  • Pencil bag with all stationary inside.
  • 1 x Big box plasters

Recommendation:
Buy different coloured book bags / envelopes for every subject to keep books and text books neat and tidy.