• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
SKOOLDRAGBELEID VIR SOMER

  • SEUNS

    1. Kortmou kakiehemp – ingesteek
    2. GEEN T-hemde onder kakiehemde nie
    3. Kort kakiebroek
    4. Lang grys skoolkouse
    5. Formele swart skoolskoene met veters
    6. Oortrektrui (Pull-over)
    7. Amptelike sweetpakbaadjie/trui as dit koel is
  • DOGTERS

    1. Maroon skoolrok
    2. Slegs maroon ski-pant onder rokke – GEEN ander gekleurde broeke nie
    3. Maroon skoolsokkies
    4. Swart skoolskoene met ‘n bandjie oor die brug
    5. Geen inglip/diksool modeskoene nie
    6. Oortrektrui (Pull-over)/sweetpakbaadjie/trui
LW: Die dra van skoene in die somer is nie verpligtend vir Gr. 1 – 6 nie, behalwe met spesiale geleenthede. Gr. 7’s is wel verplig om skoene te dra.