• 013 235 2077
Waar elke kind vlerke kry om te vlieg en wortels om te groei/Where every child gets wings to fly and roots to grow
SKOOLDRAGBELEID VIR WINTER

  • SEUNS

    1. Kort kakiebroek met kortmou kakiehemp
    2. Skooltrui
    3. Amptelike skoolsweetpak met Laerskool Lydenburg hempie.
    4. Blou Laerskool Lydenburg hemp
    5. Slegs swart ‘2nd skin-hemp’ mag onder ‘n volledige skoolsweetpak en Laerskool Lydenburg hemp gedra word.
    6. Sporttekkies en skoolkouse of LSL sportkouse – geen ander kouse nie.
    7. Effe kleur maroon serp en handskoene – GEEN musse
  • DOGTERS

    1. Maroon skoolrok met maroon kort kouse of dik, swart broekie kouse (nie deursigtig) en swart skoolskoene
    2. Skooltrui
    3. Amptelike skoolsweetpak met Laerskool Lydenburg hempie.
    4. Slegs swart ‘2nd skin hemp’ mag onder ‘n volledige skoolsweetpak en LSL hemp gedra word.
    5. Sporttekkies en maroon kouse of LSL sportkouse – geen ander kouse nie
    6. Effe kleur maroon serp en handskoene – GEEN musse